Welkom by ONDER die WYS
Welkom by die nuwe interaktiewe onderwys blog waar ons reguit praat oor die huidige probleme in die onderwyssisteem van Suid Afrika. Insette, menings, voorstelle, frustrasies van onderwysers, ouers, leerlinge, wie ook al. Almal is welkom om hul sê te sê. Draai geen doeke om nie en kom spoel jou mond uit!!!!
